Bookmark and Share
About Us
In die eeu van een-keer-gebruik-en-weggooi, loop ek die ou pad. Ek is 'n boer sonder 'n plaas, maar verstaan die behoeftes van die boer.

Ons spesialiseer in die vervaardiging van hoë gehalte staal strukture vir die boer, teen bekostigbare pryse. Ons produkte is ontwerp vir 'n lewensduurte van minstens 25 jaar, met die minimum onderhoud.

Alle produkte is ontwerp vir maklike vervoer deur jouself, maar aflewering word ook onderneem landswyd en oorgrens teen billike tariewe.

Oprigting van alle produkte kan gedoen word met halfgeskoolde arbeid, om jou totale koste laag te hou. Geen gespesialiseerde gereedskap of toerusting is nodig nie.

Ons produkte staan van die Kaap tot in Tanzanië !



In the age of use-it-once-and-discard-it, I follow the old road. I am a farmer without a farm, but understand the needs of the farmer.

We specialize in the manufacture of high quality steel structures for the farmer, at the right price. Our products are designed for a minimum lifespan of 25 years, with minimum maintenance.

All products are designed for easy transport by yourself, but delivery is undertaken country wide and cross-border at affordable rates.

Erection of all our products can be undertaken with semi-skilled labour, to keep your total costs low. No specialized tools or equipment are needed.

Our products stand from the Cape to Tanzania !